Boek 5: Fake-Aways

£4,00

Daar is min dinge so lekker soos ’n goeie wegneemete, daardie bekende geure wat sommer dadelik soos ’n bederf voel.

Maar wat as jy dit self by die huis kan maak?

Hierdie digitale boek is gevul met my eie “fake-away” weergawes van die gewildste take-away disse, sodat jy dit self kan voorberei met eenvoudige bestanddele en sonder die ekstra koste.

Elke resep is met sorg ontwikkel om daardie geliefde smaak so na as moontlik na te boots.

- +

Sommige resepte in hierdie boek verwys na bekende handelsname slegs om die styl of smaakprofiel te beskryf.

Hierdie boek is egter nie geaffilieer met, geborg deur, of amptelik verbind tot enige van hierdie handelsmerke nie. Alle resepte is tuisgemaakte weergawes wat geskep is vir persoonlike gebruik en genot.

Dus is dit nie die presiese, oorspronklike geheime resepte van die restaurante nie, maar dit is beslis naby genoeg om dieselfde tevredenheid te bring.

Mag hierdie resepte jou inspireer om jou gunsteling wegneemetes self

te skep,vars, vol geur en met liefde gemaak.

Inhoud:

  1. Meat Feast Pizza
  2. Hawaiian Pizza
  3. Mini Pepperoni Pizza Cones
  4. Nachos
  5. Chicken Quesadillas
  6. Crunch Wraps
  7. Burrito’s
  8. Pulled Pork Tacos
  9. Prawn Tacos
  10. Nando’s-style Sharing Platter
  11. Nando’s-style Chicken Pita
  12. Philly Cheesesteak loaded fries
  13. Wingstop-style Boneless Chicken
  14. Gatsby
  15. McDonalds-style Chicken Tenders
  16. McDonalds-style ‘Bic Mac’
  17. KFC-style Rice Bowl
  18. KFC-style Chicken Pops
  19. KFC-style Sweet Chili Chicken Wrap
  20. Hot-Honey-Chili Chicken Tenders with Mac & Cheese
  21. Kerrie Hoendersosaties met Naan
  22. Ocean Basket-style Calamari, rice & chips
  23. Pesto Pasta
  24. Burger Pastei
  25. Honey Chili Chicken & rice
  26. Tuna Melt Toasties
  27. Vis & Chips met Tartar Sous
  28. Sub on a Spud
  29. Chicken Chow Mein
  30. Ramen

Belangrik:
Hierdie is ‘n digitale produk (PDF). Na betaling kan jy dit onmiddellik aflaai en begin kook!

Kopiereg kennisgewing:
Die inhoud van hierdie resepteboek word beskerm deur die kopieregwet van die Verenigde Koninkryk en mag nie versprei, gedeel, gekopieer of verander word sonder skriftelike toestemming nie.

boek 5: fake awaysBoek 5: Fake-Aways
£4,00
- +