Boek 3: Lae Kalorie

£5,00

‘n Versameling van heerlike lae-kalorie resepte wat wys dat gesond eet nie vervelig hoef te wees nie. Ontdek smaaklike maaltye, verfrissende smoothies en soet lekkernye, alles ligter op kalorieë, maar vol geur. Perfek vir enigiemand wat gesonder wil eet sonder om op smaak in te boet.

- +

Hierdie digitale resepteboek bevat 43 van my lae kalorie gunstelinge – van gesonde weeksaand-etes, wraps, slaaie en bowl-resepte tot heerlike nageregte soos kolwyntjies, kaaskoek en smoothies. Elke resep is ontwerp om maklik, vinnig en ongelooflik lekker te wees, sodat jy gesond kan kook sonder ingewikkelde stappe of skaars bestanddele.

Die boek sluit in:

  1. Jogurt & Dill Sous

  2. Sop & Soetpatat Roti

  3. Blaarslaai Wrap

  4. Tuna Wrap

  5. Soetpatat Stapel

  6. Komkommer Bootjies

  7. Gevulde Soetrissie

  8. Salmon ‘Roast’

  9. Vleis-loos

  10. Gevulde Butternut

  11. Spinasie Roti & Hoender Vulsel

  12. Jassie Patat

  13. Pizza

  14. Steak Ete

  15. Sampioen Burger

  16. Hoender Roer Braai

  17. Vis & Soetpatat Skyfies

  18. Chili Heuning Halloumi

  19. Blaarslaai Bootjies

  20. Quiche

  21. Avo Pasta

  22. Wortel Slaai

  23. Big Mac Slaai

  24. Groenteslaai

  25. Blaarslaai Burger & Soetpatat Skyfies

  26. Gesondheidsbakkie: Salmon

  27. Gesondheidsbakkie: ‘Surf & Turf’

  28. Gesondheidsbakkie: Frikkadelle

  29. Gesondheidsbakkie: Hoendersosatie

  30. Gesondheidsbakkie: Maalvleis

  31. Gesondheidsbakkie: Volgelaai

  32. Gesondheidsbakkie: Burrito

  33. Gesondheidsbakkie: Fajita

  34. Gesonde Kolwyntjies

  35. Wortelkoek Kolwyntjies

  36. Sjokolade

  37. Sjokolade Tjip Koekies

  38. Kaaskoek

  39. Flapjacks

  40. Mango Lollies

  41. Appel Krummel

  42. Aarbei Roomys

  43. Smoothies

Belangrik:
Hierdie is ‘n digitale produk (PDF). Na betaling kan jy dit onmiddellik aflaai en begin kook!

Kopiereg kennisgewing:
Die inhoud van hierdie resepteboek word beskerm deur die kopieregwet van die Verenigde Koninkryk en mag nie versprei, gedeel, gekopieer of verander word sonder skriftelike toestemming nie.

auto draftBoek 3: Lae Kalorie
£5,00
- +