Soetboek

£1,50

Hierdie digitale boek bevat 34 geliefde soet disse uit my vorige boeke, nou gerieflik saamgebring in een volledige nagereg gids.

Inhoud:

  • Ferrero Rocher Kaaskoek
  • Klapper Kaaskoek
  • Peppermint Crisp Kaaskoek
  • Oreo Kaaskoek
  • Crunchy Kaaskoek
  • Marshmallow Tert
  • Pynappel Tert
  • Aarbei Jogurt Tert
  • Malva Melktert
  • Rocky Roads
  • Biscoff Rocky Roads
  • Piesang & Biscoff Muffins
  • Sjokolade Romany Creams
  • Hertzoggies
  • Klapper Balle
  • Koppie Koek
  • Hot Mud Koppie Pudding
  • Oreo rol
  • Biscoff rol
  • Sjokolade Nagereg
  • Peppermint Crisp Tert
  • Chocolate Biscuit Fudge
  • Biscoff Melktert
  • Karringmelk Beskuit
  • Gesonde Beskuit
  • Lae Kalorie Aarbei Roomys
  • Lae Kalorie Appel Krummel
  • Lae Kalorie Mango Lollies
  • Lae Kalorie Flapjacks
  • Lae Kalorie Kaaskoek
  • Lae Kalorie Sjokolade Tjip Koekies
  • Lae Kalorie Sjokolade Mousse
  • Lae Kalorie Wortelkoek Kolwyntjies
  • Lae Kalorie Gesonde Kolwyntjies

- +

Ontdek die soeter kant van kook met hierdie spesiale versameling van 34 heerlike kaaskoeke, terte, koekies en lae kalorie soethappies.

Hierdie resepteboek bring die beste soet resepte saam wat oorspronklik in resepteboeke 1–4 verskyn het, nou netjies gekombineer in één praktiese nageregboek.

Of jy nou lus is vir iets vinnig en eenvoudig, of ’n indrukwekkende bederf vir spesiale geleenthede wil voorberei, hierdie boek bied van poedings, romerige kaaskoeke, en geurige terte, asook ligter, lae-kalorie soet happies vir diegene wat steeds wil bederf sonder skuldgevoel.

Hierdie boek is nie net ’n versameling resepte nie, maar ’n viering van al die geliefde soet disse uit my vorige boeke, nou gerieflik saamgebring in een volledige nagereg gids.

soetboekSoetboek
£1,50
- +