Boek 4: Iets vir elke tafel

£4,00

Met groot opwindenheid bring ek vir jou my vierde digitale resepteboek, ’n versameling van alles wat na huis en saamwees proe.

Hierdie boek is gevul met heerlike huiskosresepte wat die hart warm maak, Sondag-familie-etes wat almal om die tafel bymekaarbring, en ’n paar soethappies vir daardie spesiale bederf-oomblikke.

- +

Met groot opwindenheid bring ek vir jou my vierde digitale resepteboek, ’n versameling van alles wat na huis en saamwees proe.

Hierdie boek is gevul met heerlike huiskosresepte wat die hart warm maak, Sondag-familie-etes wat almal om die tafel bymekaarbring, en ’n paar soethappies vir daardie spesiale bederf-oomblikke.

Elke resep is met sorg gekies en getoets, met eenvoudige bestanddele en bekende geure wat ons almal ken en geniet.

My hoop is dat hierdie geregte deel sal word van jou familie se tradisies, dat dit op tafels voorgesit sal word waar daar gelag, gedeel en liefgehê word.

Dankie dat jy weer saam met my kook.

Mag hierdie boek jou kombuis vul met vreugde en jou tafel met mense wat saak maak.

 

Inhoud:

  1. Lasagna Rolletjies
  2. Pizza Pannekoeke
  3. Hoender Gevulde Pannekoeke
  4. Boerewors Paptert
  5. Spek, Kaas & Konfyt Wiele
  6. Doritos Pasta Bake
  7. Maalvleis Gebak
  8. ‘Sweet Chili’ Hoender & Rys
  9. Cajun-Hoender Gelaaide Aartappels
  10. Romerige Hoender & Aartappels
  11. Braaibroodjie Pizza
  12. 1 Pot Hoenderpasta
  13. Ham-en-Kaas-Wrap-Gebak
  14. Foldover Taco’s
  15. ‘Slow Cooked’ Beesvleis Ete
  16. Beef Stroganoff Pastei
  17. Chutney Uie & Kaas Happies
  18. Ham & Kaas Happies
  19. Biltong & Kaas Jaffles
  20. Kerrie Maalvleis Jaffels
  21. Lasagna Jassie Aartappels
  22. Wors ‘Herderspastei’
  23. Steak Gevulde Boule
  24. Prawn & Sampioen Rysbakkie
  25. Trou-Met-My-Hoender-Lasagna
  26. Steak & Pepersous Jassie Aartappels
  27. 1-Pan-Prawn-Linguine
  28. Romerige Spinasie & Wors Pasta
  29. Steak & Crispy Aartappels
  30. Meksikaanse Rys Gebak
  31. ‘Slow Roasted’ Lamboud
  32. Tradisionele Beesstert
  33. Tamatie-Bredie-Styl Beesstert
  34. Soet-Suur Beesstert
  35. Kerrie Beesstert
  36. Chutney Beesstert
  37. Biscoff Melktert
  38. Marshmallow Tert
  39. Klapper Kaaskoek
  40. Ferrero Rocher Kaaskoek

Belangrik:
Hierdie is ‘n digitale produk (PDF). Na betaling kan jy dit onmiddellik aflaai en begin kook!

Kopiereg kennisgewing:
Die inhoud van hierdie resepteboek word beskerm deur die kopieregwet van die Verenigde Koninkryk en mag nie versprei, gedeel, gekopieer of verander word sonder skriftelike toestemming nie.

iets vir elke tafelBoek 4: Iets vir elke tafel
£4,00
- +