Highland Cow Koppie met Strikkie

£4,59

’n Pragtige two tone Highland cow koppie met ’n sagte blomme-agtergrond en ’n blommetjie in haar hare – perfek vir ’n unieke, warm en persoonlike koffie-ervaring

Availability: 3 in stock

- +

Unieke “two tone” Highland cow koppie

Elke koppie is handgemaak met sublimation-drukwerk, wat beteken dat elke item sy eie unieke afwerking het. Die kleure is lewendig en vol detail, al kan daar klein variasies voorkom wat elke koppie werklik uniek maak. Hierdie koppie is perfek vir jou oggendkoffie, tee of warm sjokolade!

Let wel: Om die kwaliteit en lewensduur van die ontwerp te beskerm, word dit aanbeveel om die koppie met die hand te was met sagte seep, skuurmiddels te vermy en dit onmiddellik af te droog.

Highland Cow Koppie met StrikkieHighland Cow Koppie met Strikkie
£4,59

Availability: 3 in stock

- +