Highland Cow Koppie met Blommetjie Agtergrond

£4,59

’n Pragtige Highland Cow koppie met ’n sagte blommetjie agtergrond – perfek vir ’n warm, unieke koffie- of tee-oomblik!

Availability: 5 in stock

- +

Elke koppie word met sorg gemaak deur middel van sublimation-drukwerk, wat ryk kleure en duidelike detail verseker. Omdat dit ’n handgemaakte proses is, kan daar klein variasies in kleur en afwerking voorkom – dit maak elke koppie uniek en spesiaal.

Hierdie koppie is ideaal vir jou daaglikse koffie, tee of warm sjokolade!

Versorgingsinstruksies:
• Moenie in die skottelgoedwasser plaas nie
• Was met die hand met sagte seep
• Vermy skuurmiddels
• Droog onmiddellik af na was

Highland Cow Koppie met Blommetjie AgtergrondHighland Cow Koppie met Blommetjie Agtergrond
£4,59

Availability: 5 in stock

- +