Elke koppie word met sorg vervaardig deur middel van sublimation-drukwerk, wat ryk kleure en duidelike detail verseker. Omdat dit ’n handgemaakte proses is, kan daar klein variasies in kleur en afwerking voorkom. Dit beteken elke koppie is uniek en met liefde gemaak.
Hierdie koppie is ideaal vir koffie, tee of warm sjokolade!
Versorgingsinstruksies:
• Moenie in die skottelgoedwasser plaas nie
• Was met die hand met sagte seep
• Vermy skuurmiddels
• Droog onmiddellik af na was





