Unieke “two tone” Highland cow koppie
Elke koppie is handgemaak met sublimation-drukwerk, wat beteken dat elke item sy eie unieke afwerking het. Die kleure is lewendig en vol detail, al kan daar klein variasies voorkom wat elke koppie werklik uniek maak. Hierdie koppie is perfek vir jou oggendkoffie, tee of warm sjokolade!
Let wel: Om die kwaliteit en lewensduur van die ontwerp te beskerm, word dit aanbeveel om die koppie met die hand te was met sagte seep, skuurmiddels te vermy en dit onmiddellik af te droog.





